2de Gesin Spele
Twee jaar terug tydens die Olimpiese Spele het ons ons eerste Gesins Spele gehad. Die jaar was dit weer tyd vir die Statebond Spele en ons het...
Twee jaar terug tydens die Olimpiese Spele het ons ons eerste Gesins Spele gehad. Die jaar was dit weer tyd vir die Statebond Spele en ons het...
Dit bly maar seker altyd ‘n worsteling na ‘n miskraam. Die hoekoms, waaroms en wat asse. Nou met ons 3de kleine lyf hier, besef ek egter...
Ons het lank terug die geen-TV-in-die-week reël in gebring en dit was een van ons beste besluite ooit. Die laaste tyd het dit egter bietjie uitgerafel....
Die Bybelklub Julie uitdaging het op net die regte tyd vir ons gekom. Met ‘n baba in die huis is my eie kreatiwiteit taamlik laag. En...
Laas jaar met die afskop van die graad R jaar was ek baie bewus van alles wat ons en ons knaap op uit mis, omdat hy...
Vier weke terug het ons ‘n nuwe seëning in ons gesin verwelkom. Klein Nien is gebore en ons was almal dadelik mal verlief.
Die kinders gaan deur fases. Selfs na al die tyd tuis bekommer dit my soms. Daar is die ons-kan-nie-genoeg-leer fase. Na ‘n paar weke van die...
Ek was taamlik stil die laaste maande. Dit is nie omdat hier niks in ons klein wêreld aan gegaan het nie. Hierdie swanger ma het net...
Soos julle seker al weet is ons ‘n klomp boekwurms. Die kinders is mal oor al die stories wat ons elke dag lees. Die enigste nadeel...