Vakansie in die hartland
Ons is nou al ‘n week terug na ‘n vakansie in die hartland – Dis nou Namibië vir die wat dalk sou mag wonder. Die enigste...
Ons is nou al ‘n week terug na ‘n vakansie in die hartland – Dis nou Namibië vir die wat dalk sou mag wonder. Die enigste...
Ons knaap is wiskunde mal op die oomblik. Ek dink nie hy besef dit mooi self nie. Baie van die dinge is vir hom net speel....
Ek het al baie gewonder wanneer mense besluit het kinders behoort nie meer in die kerk nie. Hoekom word hulle deesdae vermaak met poppekas, prentjies knip...
Toe ek ‘n jaar en ‘n half terug die blog begin het om al die ver familie en vriende op hoogte te hou van al die...
Gisteraand toe manlief weer moeg na ‘n lang dag by die werk tuis kom, het ek net weer besef wat ‘n voorreg dit is om tuis...
Laas week het ons gebibber in die yskas waarin ons bly. Selfs die kinders het begin koud kry. En dit gebeur nie sommer nie. Natuurlik moes...
‘n Reuse dankie aan Givingmore, At the Rocks en ‘n dierbare skoonma wat vir ons ‘n heerlike ontspanne naweek weg in Langebaan moontlik gemaak het. Wat...