Skip to content
Lomi

Lomi

Leer, Speel, Skep

  • Current Page: Tuiste
  • Aanlyn Winkel
  • Somme(r) Pret
  • Somme(r) Pret Wiskunde Program
  • Number Ad(d)venture
  • Salomie se Storiehoekie
  • Meer oor Lomi
  • Gratis Drukstrukke
0

V&A: Waar begin mens?

Ek kry dikwels navrae via die blog en het gedink om van die antwoorde met julle te deel. Ek is tans besig om tuisskool te ondersoek....

Graad 1 Graad 2 Graad 3 Graad R Tuisonderrig Uncategorized
11 May 2018
Read more
4

Die ewige wipplank

Die geskiedenis leer ons dat die mensDOM ‘n ewige stryd het om balans te vind. Ons wipplank van die een ekstreem na die ander sonder om...

Alles in 'n dag Uncategorized
26 April 2018
Read more
6

Die eenvoudige antwoord

Met die nuutste PIRLS verslag uit wat gevind het dat amper 4 uit elke 5 tienjariges nie met begrip kan lees nie is almal weer in...

Alles in 'n dag Ouerskap Uncategorized
12 December 2017
Read more
1

Ons 2017 hoogtepunte

Ons jaar het weer afgeskop met ons nuwe jaar vieringe.

Alles in 'n dag Graad 2 Graad 4 Voorskool
4 December 2017
Read more
8

Op ons boekrak 2017

Die jaar het ons weer lekker gelees. Dit bly my verstom dat ons 4jarige so kan saam sit en luister. Dis net met die Engels lees...

Graad 2 Graad 4 Ons lees Tuisonderrig Uncategorized Voorskool
2 December 2017
Read more
4

Leeslys van ‘n 8 jarige dogter

Kinders is so verskillend, ook wat hul lees vermoë en belangstelling in boeke aanbetref. Maar dalk gee die tog vir ander idees vir moontlike leesstof. Hier...

Graad 2 Ons lees Uncategorized
1 December 2017
Read more
3

Leeslys van ‘n 10 jarige seun

Kinders is so verskillend, ook wat hul lees vermoë en belangstelling in boeke aanbetref. Maar dalk gee die tog vir ander idees vir moontlike leesstof. Hier...

Graad 4 Ons lees Uncategorized
1 December 2017
Read more
0

Hoekom doen jy tuisonderwys?

Een van die eerste dinge wat nuwe tuisonderwysgesinne aanbeveel word om te doen is om ‘n lysie te maak van hoekom hulle besluit het om tuisonderwys...

Alles in 'n dag Tuisonderrig Uncategorized
19 November 2017
Read more
3

Die voorgestelde BELA wetsontwerp

Die wêreld is behoorlik aan die gons oor die nuwe voorgestelde BELA (Basic Education Laws Amendment) wetsontwerp. Wat my kop heeltemal plat maak is hoe dit...

Tuisonderrig Uncategorized
2 November 2017
Read more
2

Leer lees met Lieflik en Loflik

As jy al vir ‘n ruk hier lees, sal jy weet dat om my kinders te leer lees vir my die een groot tuisonderwys berg was!...

Graad 1 Graad R resensie Tuisonderrig Uncategorized
30 August 2017
Read more
Page 14 of 40« First«...1213141516...203040...»Last »
Basket
Blog Artikels:

Blog Artikels:

Argief
Volg my
  • facebook
Kontak my

  • mail
  • telegram
Volg my Blog via e-pos subskripsie

Vul u e-pos adres in om in te teken op my blog en 'n e-pos te ontvang as ek iets nuuts pos. Alle inligting word streng vertroulik behou en nie aan ander partye gedeel nie.

Join 195 other subscribers.
Kliënte Terugvoer

Kliënte Terugvoer:

Kliënte Terugvoer
"My 2 meisiekinders kan nie Somme(r) Pret neersit nie! Ek is nou net gevra om nog Sudoku te gaan uitprint." - Heidi
Lomi

© lomi.co.za 2022

Powered by WordPress. Theme by Alx.