Pastel en kontras
Ons het besluit om vir kunstige Maandae die kinders vrye teuels te gee. Ons gaan bloot vir hulle ‘n medium gee om mee te werk en...
Ons het besluit om vir kunstige Maandae die kinders vrye teuels te gee. Ons gaan bloot vir hulle ‘n medium gee om mee te werk en...
Tuisonderrig is nou nogal gereeld in die media die laaste tyd. Ek verstom my soms oor wat “kenners” in van die artikels kwytraak. Ek wonder dikwels...
Uit ‘n paar oorde hoor ons dat die waterlelies, en veral hul blare, ongelooflik mooi is in die botaniese tuine. Net daar besluit ek en my...
Graad R het iewers verdraai geraak. Om een of ander rede glo die algemene man op straat dat dit al ‘n verpligte skool jaar is. Iets...
Ek lees ‘n ruk terug dat al die sosiale media die geneigdheid het om ‘n baie idilliese prentjie te skep. Dis immers heerlik om al ons...
So is nog ‘n jaar vinnig besig om leeg te hardloop. Die een, voel dit vir my, is in ‘n oogwink verby. Ek gaan lieg as...
Ons het pas klaar gemaak met “Die Rooi Haan” van Freda Linde. Veral ons oudste het die boek baie geniet. Dit saam met die feit dat...
Ons het die oulikste reeks lewende boeke ontdek – Natuurbiblioteek. Wel ons kon nog net 2 van hulle in die hande kry, Die Eekhoring en Die...
Ek het al dikwels half skuldig gevoel oor ons rustige skooldae. Ons doen eintlik so min, maar tog vorder die rakkers so goed. En ek is...
Ek het gedink dit is tyd vir ‘n nuwe leeslys. Die kinders is immers ‘n jaar ouer (5 en 7) en so saam met dit, verander...