10 minute tot ‘n fikser jy!
Ek was nog nooit een van die super sportiewe siele nie. Jy sal my neus veel eerder in ‘n boek vind as op ‘n sportsveld. Tog...
Ek was nog nooit een van die super sportiewe siele nie. Jy sal my neus veel eerder in ‘n boek vind as op ‘n sportsveld. Tog...
Daar is heelwat boeke en werksblaaie beskikbaar om skrif te oefen. Ek het egter besluit dat die oefen sessies net sowel ‘n dubbele doel kan dien. ...
Ons probeer so hard om nie skool by die huis te speel nie. Ek dink egter ons is dikwels nog te vas gevang in die skool...
Ek was nog altyd mal oor NUK se produkte. Toe ek dus hoor dat NUK ‘n splinter nuwe reeks produkte op die mark het en dat ek en Nien die voorreg gaan hê om van dit op die proef te stel, was ek vreeslik opgewonde. Dit het behoorlik soos ‘n verjaarsdag gevoel toe die pakkie, ewe mooi in ‘n NUK sak, hier af gelewer is. Ek moet net noem dat ek gek is oor hul verpakking. Geen mooi prentjie buite op ‘n boksie wat jou teleurgestel laat as jy dit eers oop gemaak het nie. Al die verpakking is deursigtig en jy kan duidelik sien wat jy gaan kry nog voor jy dit oopgemaak het.
My kinders was nog altyd absoluut gek oor slakke. Hulle dra hulle rond, speel met hulle en red hul al te dikwels uit die huis. (Dalk...
Ons het “Die Singende gras” deur Freda Linde gelees en vreeslik baie geniet. Die storie speel in Suidwes (Namibie) af en dit was ‘n ideale kans...
Hier is so baie boomrotte, ag ek bedoel eekhorings, wat elk dag in ons tuin rond baljaar dat dit seker onvermydelik was dat ons een of...
Soos julle seker agter gekom het het my ou blogs geskuif na hierdie nuwe tuis te. Ek moet erken ek is maar tegnologies gestremd en moes...
Met die 2 woelwaters wat net ‘n maand uitmekaar verjaar, het ons die laaste paar jaar sommer so saam-saam vir hulle partytjie gehou. Dit is buitendien...
Ek is seker ek het dit al genoem – Met ‘n baba in die huis is daar net dingetjies wat ek blykbaar heeltemal mis en, erger...