Gimnastiek skootboek
Tydens die Statebond Spele was my 2 gimnasies vasgenael voor die TV. Ons Pop was versot op al die blink leotards!
Tydens die Statebond Spele was my 2 gimnasies vasgenael voor die TV. Ons Pop was versot op al die blink leotards!
So ‘n rukkie terug het ons ons eerste skootboek (lapbook) aangedurf. Ons Pop wou meer weet van “Hare”, so dit het soos ‘n lekker manier geklink...
Die naweek was ons so gelukkig om net mooi te gaan stap toe die munisipaliteit besig was om ‘n waterpyp te laat leeg loop. Eers...
Twee jaar terug tydens die Olimpiese Spele het ons ons eerste Gesins Spele gehad. Die jaar was dit weer tyd vir die Statebond Spele en ons het...
Dit bly maar seker altyd ‘n worsteling na ‘n miskraam. Die hoekoms, waaroms en wat asse. Nou met ons 3de kleine lyf hier, besef ek egter...
Ons het lank terug die geen-TV-in-die-week reël in gebring en dit was een van ons beste besluite ooit. Die laaste tyd het dit egter bietjie uitgerafel....
Die Bybelklub Julie uitdaging het op net die regte tyd vir ons gekom. Met ‘n baba in die huis is my eie kreatiwiteit taamlik laag. En...
Dis nou al ‘n geruime tyd dat ek al ons rogbrood self bak. Ek het begin in ‘n broodmasjien, maar vind dit nou baie makliker en...
‘n Ruk terug kom ek op ‘n maklike reënboog fudge resep af. Ons kon natuurlik nie wag om dit uit te toets nie. Die fudge het...
Ek het gedink dit is tyd vir ‘n nuwe leeslys. Die kinders is immers ‘n jaar ouer (5 en 7) en so saam met dit, verander...