In retrospek
2011 was in baie opsigte soos enige ander jaar. Gevul met sy eie uitdagings, vreugdes en hartseer. Dit was ‘n jaar waarin sekere drome geëindig en...
2011 was in baie opsigte soos enige ander jaar. Gevul met sy eie uitdagings, vreugdes en hartseer. Dit was ‘n jaar waarin sekere drome geëindig en...
Skuins agter ons bly een van die kinders se maatjies. Net mooi so dat die twee erwe se hoeke bymekaar kom. Dit het nie lank gevat...
Ons knaap het ‘n nuwe held: Bear van Ultimate Survival. Wanneer sus haar middag dut gaan vat maak hy hom tuis voor die TV. Dan is...
Jare terug het ‘n kollega en goeie vriendin my leer hekel. Vir lank het ek net vir myself en vriende/familie gehekel. En toe die kinders eers...
Ek is een van die gelukkige/ongelukkige ma’s wat net altyd dadelik weet ek is swanger. Dit het sy voordele, maar dit beteken ook dat daar elke...
Dis ongelooflik om te dink dis al 5 jaar terug wat ons uitgevind het ons is swanger vir die eerste keer. Dit voel dan nog soos...
Dit bly vir my ‘n misterie hoe ‘n minuut of 2 van pret vir ‘n kleuter kan lei tot ure se skoon maak. Ek was ewe...
Die opskrif moet seker lees “Mamma bloedig aangeval deur twee-jarige”. Maar wie sou die glo. So net voor slaaptyd is my twee woelwaters weer op hul...
In ‘n huis met voedsel intoleransies is uiteet nou nie iets wat dikwels gebeur nie. Gister na kerk besluit manlief egter ons het iets om te...