Verkleurmannetjie
Die aand voor Ellard se verjaarsdag en hul partytjie kry Ellard ‘n pasgebore verkleurmannetjie op een van die tuinstoele. Groot was die opwinding in die huis....
Die Rusper en Skoenlapper verjaar
Die 26ste Maart het ons Ellard se 4de en Salomie se 2de verjaarsdag gevier. En was dit nou nie hope pret nie! Ellard wou vir die...
Die onskuld
Ons luister weer vanoggend na die Wieliewalie CD in die kar. Ellard is mal oor die kokosboom liedjie. Vir die van julle wat al vergeet het...
Kunstenaar
Ellard is mal oor kunsprojekte, maar hy’t gewoonlik nie die geduld om iets ordentlik te doen nie. Deesdae gaan dit al baie beter en ek wil...
Al die notas
Ai, ek is al ewig besig om vinnig die kinders se sê-goed op stukkies papier neer te skryf. Dit lê al die wêreld vol, maar raak...
