Graad 2
Nog wetenskap pret
Ons het die laaste 2 kwartale meer gestruktureerd probeer werk tydens ons Wetenskap Maandae. My vriendin wat meer biologie agtergrond as ek het het met die...
Somme(r) Pret: Watter graad?
Die een vraag wat ek konstant kry vandat die Somme(r) Pret reeks beskikbaar is is vir watter graad is die verskillende boeke geskik.
Geheime kode
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...
‘n Kwartaal van eksperimente
So het die eerste kwartaal tot ‘n einde gesnel en staan ons al weer op die vooraand van ‘n nuwe kwartaal. Ons het laas kwartaal weer...
Ons 2015 hoogtepunte
Dit is ongelooflik om te dink dat nog ‘n jaar amper op sy rug is. Dit beteken dis weer tyd om te kyk na die hoogtepunte...
Van magnete tot ontkiemende sade
Ek was uiters sleg daarmee om die kwartaal die blog op datum te hou. Tog wil ek ‘n vinnige oorsig gee van wat ons op Wetenskap...
Die leesgogga byt
Ek het ‘n nuwe probleem in my huis. Ek kry nie my 8jarige se neus uit die boeke nie (veral saans as dit tyd is om...
