Graad R
Kringetjies-en-kruisie somme
Gister vind ek my 6 en 8 jarige pens en pootjies bo-op die tafel besig met ‘n speletjie. Ons knaap het ‘n nuwe speletjie uitgedink en...
Vulkaan eksperimente
My kinders was nog altyd gefasineer met vulkane. Ek weet nie werklik hoekom nie. Maar al te gereeld kom die fassinasie uit in hul verbeelding spel....
Stokkie en lekkergoed strukture
Vir vandag se wetenskap moes die kinders bietjie kreatief dink. Ek het vir hulle tandestokkies, mini marshmallows en jellietots gegee. Daarmee moes hul ‘n struktuur bou...
Die wonder van kleure
Ons Wetenskap Maandae het weer afgeskop vir die nuwe kwartaal. Die week het ons kleur gebruik om te leer van digtheid en na die interaksie van...
Blomme skootboek
Terwyl ons knaap besig was met sy wiel skootboek het ons 6jarige gewerk aan een oor blomme. Sy is absoluut versot op blomme en dra altyd...
Water eksperimente
Ons het vandag ons laaste wetenskap Maandag gehad. Sommer so op ons eie as gevolg die vakansiedag. Ons gaan nie ophou met die eksperimente saam met...
Werk slimmer, nie harder
Daar is iets wat ek al meer en meer die laaste ruk besef. Met kinders kan jy harder werk. Of jy kan slimmer te werk gaan....
