Somme(r) Pret is hier!
Ek is so opgewonde. My splinter nuwe wiskunde aktiwiteitsboeke, Somme(r) Pret, is hier! Ek is seker my kinders het lankal besluit ek gaan nooit hiermee klaar...
Ek is so opgewonde. My splinter nuwe wiskunde aktiwiteitsboeke, Somme(r) Pret, is hier! Ek is seker my kinders het lankal besluit ek gaan nooit hiermee klaar...
Nege maande terug het ek my vreugde met julle gedeel, omdat my toe 8-jarige uiteindelik begin lees het. Die hartseer is dat navorsing wys dat die...
Stres en bekommernis het so deel van die alledaagse lewe geword dat ons maklik vergeet dat die woord van God ons juis maan om slegs vir...
Toe ons oudste gebore is was die opsies van koorspenne taamlik beperk. As jy nie bereid was om ‘n duur oortermometer te koop nie, moes jy...
Ek sien vanmore die idee van geheime kodes maak en toe moet ons dit net vandag doen! My knaap is immers versot op geheime kodes en...
Hierdie blyk toe om ‘n jaar te word waarop ons fokus op Dawid. En Dawid het so baie om vir ons te leer. Nie omdat hy...
Ons het die jaar begin met Vlytige Vrydae eenkeer ‘n maand saam met maats. Ons hou die groepie klein met ongeveer 6 kinders wat saam goedjies...
Ek het oor die jare al heelwat gesprekke gevolg in die tuisonderwys kringe oor verveelde kinders. Daar is die wat raad gee dat kinders verveeld moet...
Dis ongelooflik om te dink dat dit al weer tyd is om ‘n nuwe leeslys te begin. (Die vorige jare kan hier gevind word – 2015,...
So het die eerste kwartaal tot ‘n einde gesnel en staan ons al weer op die vooraand van ‘n nuwe kwartaal. Ons het laas kwartaal weer...