Van magnete tot ontkiemende sade
Ek was uiters sleg daarmee om die kwartaal die blog op datum te hou. Tog wil ek ‘n vinnige oorsig gee van wat ons op Wetenskap...
Ek was uiters sleg daarmee om die kwartaal die blog op datum te hou. Tog wil ek ‘n vinnige oorsig gee van wat ons op Wetenskap...
Gister vind ek my 6 en 8 jarige pens en pootjies bo-op die tafel besig met ‘n speletjie. Ons knaap het ‘n nuwe speletjie uitgedink en...
My kinders was nog altyd gefasineer met vulkane. Ek weet nie werklik hoekom nie. Maar al te gereeld kom die fassinasie uit in hul verbeelding spel....
Vir vandag se wetenskap moes die kinders bietjie kreatief dink. Ek het vir hulle tandestokkies, mini marshmallows en jellietots gegee. Daarmee moes hul ‘n struktuur bou...
Ons Wetenskap Maandae het weer afgeskop vir die nuwe kwartaal. Die week het ons kleur gebruik om te leer van digtheid en na die interaksie van...
Daar is iets wat ek al meer en meer die laaste ruk besef. Met kinders kan jy harder werk. Of jy kan slimmer te werk gaan....
Om vir kinders voor te lees is seker een van die beste dinge wat jy vir hul ontwikkeling kan doen. Ek gaan nie in al die...
So is nog ‘n jaar vinnig besig om leeg te hardloop. Die een, voel dit vir my, is in ‘n oogwink verby. Ek gaan lieg as...